1887

n Die Kerkblad - Is ons gereed vir die nuut-saamgestelde klassisse? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gedurende die volgende paar maande breek 'n baie belangrike fase in die lewe van die Gereformeerde Kerke in Suidelike Afrika aan. Dit is wanneer kerke begin met die implementering van die sinodebesluite van die GKSA 2006 en Sinode Middellande 2006 oor die nuutsaamgestelde klassisse. Hierdie klassisse is saamgestel uit naburige kerke wat voorheen in die ressort-genoemde sinodale vergaderings was. Die besluit van Sinode GKSA was dat geografies nabygeleë kerke nou in meerdere vergaderingverband sal saamkom. Dit sal vanjaar gebeur.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3202/EJC57498
2007-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error