1887

n Die Kerkblad - Draadstropery : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Een maal per maand ry ek van Pretoria na Potchefstroom vir 'n redaksievergadering van , en elke keer tref dit my: die toenemende draadstropery langs die pad. Eers was dit baie opvallend in die omgewing van Carletonville en Welverdiend waar alle draadheinings geleidelik gestroop is, en tans gebeur dieselfde in die omgewing van Tarlton en Brandvlei. Dit gebeur ook op ander plekke in die land - hoe wyd die voorkoms daarvan is, is aan my onbekend - maar die verskynsel word op baie plattelandse dorpe aangetref. En in nie een van die koerante wat ek lees, het iemand nog 'n artikel of brief daaroor geplaas nie - 'n onverstaanbare stand van sake.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3202/EJC57499
2007-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error