1887

n Die Kerkblad - Promosa ontvang nuwe predikant : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Saterdag 4 Augustus is Risimati Hobyane, dosent in Grieks aan die Fakulteit Teologie, Noordwes-Universiteit, as predikant van die Geref. Kerk Promosa bevestig. Hy sal hierdie gemeente deeltyds bedien, terwyl hy steeds dosent sal wees. Dit was vir hierdie gemeente 'n groot dag, omdat hulle reeds vir meer as tien jaar sonder 'n predikant was.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3203/EJC57513
2007-09-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error