1887

n Die Kerkblad - Gemeentes in en om Pretoria hou Dopperspele! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Na die sukses van verlede jaar se tweestryd tussen kombinasiegemeentes Andeon en Bergsig op Andeon se gerieflike 2-hektaar kerkterrein buite Pretoria, is die net met Dopperspele 2007 wyer gespan. Andeon, Bergsig, Krokodilrivier, Akasia, Innesdal/Eloffsdal, Bronkhorstspruit, Meintjeskop en Rietvallei het mekaar op 16 Julie in 'n titaniese stryd aangedurf.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3203/EJC57519
2007-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error