1887

n Die Kerkblad - Wees altyd bly in die Here ... al is jy in die gevangenis : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

By die gevangenispastoraat wat ek die laaste drie jaar probeer praktiseer, ontmoet ek weekliks verskeie gevangenes. Dit is opvallend dat hulle hul harte regtig teenoor my oopmaak. Ek is ook reëlmatig verbaas om te hoor hoe hulle hul eie (wisselende) gemoedstoestande opsom. Dit blyk dat hulle skuldbesef steeds toeneem, maar dat óók 'n sekere geloofsrustigheid in hulle harte plek kry en deur hulle onder woorde gebring word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3203/EJC57525
2007-09-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error