1887

n Die Kerkblad - Om die blydskap van die geloof te ervaar : ander

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die leeropdrag van die profes sor wat bevestig gaan word, is Latyn en Kerkgeskiedenis. Hoe kry ons hierdie twee vakke by mekaar? Kom ons kyk na Noord-Afrika. Daar het die kerkvader Augustinus gewerk. Hy het in Latyn gepreek en in Latyn sy beroemde boek , Oor die stad van God, geskryf. Op 'n sekere dag kry die kerkvader 'n versoek van 'n diaken uit Kartago. Daardie broeder, 'n leraar, 'n onderwyser, sukkel met sy onderwys. Wil Augustinus nie 'n boek skryf hoe om klas te gee nie?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3204/EJC57966
2007-10-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error