
Full text loading...
Die Bybelgenootskap is in 2004 deur die kerke wat die Afrikaanse Bybel gebruik, versoek om - na jare van navorsing, proefvertalings en omvattende bespreking - 'n nuwe vertaling van die Bybel in Afrikaans voor te berei. (Die inisiatief vir 'n nuwe vertaling het dus nie by die Bybelgenootskap begin nie.)
Article metrics loading...