1887

n Die Kerkblad - Broers buite hoorafstand! : waarheen met die eenheid? : diskussie

Volume 110, Issue 3204
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Franse Revolusie het ons werklik geen guns bewys nie. Die leuse "vryheid, gelykheid en broederskap" wat saam met die Franse leërs in 1795 Nederland binnegetrek het, is seker van die mooiste Bybelse woorde wat daar kan wees, maar in die hande van die wêreld is dit seker ook van die gevaarlikste woorde wat daar kan wees. Vorm dit nou tot 'n eenheid saam, dan kan kerk en eenheid daar rondom gebou inderdaad iets van 'n afgod word wat met die ware kerk in God se koninkryk niks te make wil hê nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3204/EJC57974
2007-10-01
2017-02-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error