1887

n Die Kerkblad - Hoe sterk ywer ons vir die bewaring van die eenheid van die kerk? : tema : kerkhervorming - 'n teologiese blik

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was nogal ontstellend om in die pers en oor die radio te verneem dat daar stemme opgaan in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika dat selfs afskeiding of 'n breuk oorweeg word oor sinodebesluite ten opsigte van die 1983-Bybelvertaling, die Psalmomdigting, kelkies by die Nagmaal en oor die vrou in die amp. Daar is ook melding gemaak van vergaderings wat "verontrustes" oor hierdie sake gehou is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3204/EJC57978
2007-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error