1887

n Die Kerkblad - Finalejaar teologiese studente

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dinant Gerrit Zwemstra is gebore in Alberton, 'n voorstad van Johannesburg. Hy is die derde van vier seuns. Sy oudste broer (Pieter) is 'n prokureur, sy tweede oudste broer (Heinrich) is predikant van die Geref. Kerk Vereeniging '95.


Jannes van Dyk is in 1980 op Swartruggens gebore en voltooi sy skoolloopbaan op Koster in 1999. Nadat hy in 2001 aan die NWU-Puk die graad B.Com (Rekeningkunde) verwerf het, begin hy sy studies in die teologie in 2002.
Roelof Buys is gebore op 18 Februarie 1983 te Vanderbijlpark. Hy het sy laerskool- en hoërskoolloopbaan op Volksrust voltooi in 2001. In 2002 begin hy met sy teologiese studies te Potchefstroom.
Leon Petrus van Jaarsveld is getroud met Christeen Schilbach. Hulle het drie kinders, Albert (10 jaar), Carmen (8 jaar) en Maarten (10 maande). Christeen werk vir Mortgage SA, waar sy huisfinansiering doen.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57576
2007-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error