1887

n Die Kerkblad - Vooraanstaande teoloog besoek Fakulteit Teologie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Van 13 Augustus tot 8 September vanjaar het prof. Michael Welker en sy eggenote Ulrike die Fakulteit Teologie besoek op uitnodiging van die Sentrum vir Geloof en Wetenskap. Hy het 12 lesings gelewer en verskeie ander ontmoetings en besprekings met personeel van die Fakulteit en ander fakulteite gevoer. Hy is aanvanklik genader deur prof. Nico Vorster, 'n buitengewone medeprofessor in Dogmatologie aan die Fakulteit. Die lesings het onder andere gehandel oor die grondbeginsels van gereformeerde teologie, die teologieë van Bonhoeffer en Moltmann en etiese kwessies wat spruit uit globalisering en die neo-liberale ekonomie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57580
2007-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error