1887

n Die Kerkblad - Nuus oor die Londenbediening

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Soos meeste van julle dalk al weet, is die Geref. Kerk Randburg betrokke by die bediening van Suid Afrikaners in Londen. Ds. Kruger de Kock is twee jaar gelede deur die gemeente beroep en saam met sy vrou Stephanie Londen toe gestuur om die Suid Afrikaners in Londen te gaan bedien. Intussen het hulle die trotse ouers geword van 'n seuntjie, Steffan, nou 21 maande oud. Hulle het ook onlangs die goeie nuus gehoor dat Stephanie weer swanger is!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57582
2007-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error