1887

n Die Kerkblad - Hoe bewaar ons die skepping? : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Olie is die lewensbloed van die wêreldekonomie en die grondslag van ons moderne lewenstyl. Sonder olie sal kommersiële landbou tot stilstand kom, geen mense of goedere sal vervoer kan word in motors, vragmotors, vliegtuie, skepe of treine nie, en die meeste dinge wat ons elke dag gebruik, sal nie bestaan nie - van plastiek tot die teer op ons paaie. Sonder elektriese krag wat tans hoofsaaklik deur fossielbrandstowwe opgewek word, sal stede verander in giftige, onbewoonbare doolhowe, want geen watervoorsiening, rioolpompe, vullisverwydering, ligte of hysbakke sal werk nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57585
2007-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error