1887

n Die Kerkblad - Persvryheid in Suid-Afrika : aktueel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Persvryheid, en die skynbare aanslag daarop in Suid-Afrika, is die afgelope paar maande dikwels onder bespreking, en die koerante self spreek hierdie saak nou gereeld in hulle redaksionele kommentare aan. Trouens, onlangs het die redakteur van , Tim du Plessis, 'n huldeblyk oor swart redakteurs geskryf en gemeld onder welke geweldige druk dié redakteurs is, en wat hulle alles genoem word. Wêreldwyd word persvryheid as die vierde been van demokrasie beskou. Persvryheid maak wél nie statutêr deel van die ander drie bene, naamlik die uitvoerende, wetgewende en regsprekende gesag, uit nie, maar word nietemin as net so onontbeerlik beskou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57586
2007-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error