1887

n Die Kerkblad - 'n Nuwe lied : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die boek Spreuke lewer 'n beroemde uitspraak oor die fundamentele betekenis van die menslike hart : (Spr 4:23). Daarmee word gesê dat toe God die mens uit die stof van die aarde gemaak het, en daarna "in sy neus die asem van die lewe geblaas het", Hy sy skepsel met 'n hart bedeel en hom sodoende sy Gees deelagtig gemaak het. Sy Gees was "die hart" van geskape menselewe. Daarom word dit in hierdie Christelike dae vanselfsprekend geag dat die aanwesigheid van die Gees in die hart van hernieude lewe dit weer tot "die heilige hart van lewe" verhef.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57589
2007-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error