1887

n Die Kerkblad - Christus regeer oor sy kerk : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Na regte is daar net een ware Koning wat waarlik regeer, en wat by magte is om te regeer. Daardie Koning is God Self. En God het in sy raadsplan besluit om die regeermag aan Jesus Christus, die Middelaar tussen God en mens, oor te dra. Só regeer God in Christus oor sy kerk. Daarom het die Vader aan Christus alle mag in die hemel en op aarde gegee (Matt 28:18). Vanaf sy hemelvaart sit Hy nou aan die regterhand van die Vader vanwaar Hy as die alleenkoning oor alle dinge regeer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57594
2007-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error