1887

n Die Kerkblad - Die Messias-Koning is gebore volgens die beloftes van die Ou Testament : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is meer as 300 Ou-Testamentiese profesieë oor die eerste koms van die Messias, en oor die 500 profesieë oor sy tweede koms. Desnieteenstaande al die profesieë was die aard en doel van die koms van die Messias-Koning deur baie mense in daardie tyd verkeerd verstaan. Dit is moeilik om presies te sê wat daar van die komende Messias-Koning verwag is. Nêrens het iemand gaan sit en dit agtermekaar gaan neerskrywe nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57595
2007-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error