1887

n Die Kerkblad - Kersfees - krisis en keuse : uit die Woord

Volume 110, Issue 3206
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As ons dink aan Kersfees, kan een faset opgemerk word. Kersfees is die tyd van vredeskersies, groen takkies en blink liggies, van fraai geskenkies, van kersverhale, en kersliedere. Tydens Kersfees is die towerwoorde vir alle mense: vrede ... liefde ... geluk. En hierin deel alle mense, ongeag hulle lewensituasie en godsdiensbelewing. Voor die voet word vir een en almal links en regs toegewens - "Geseënde Kersfees!" ... want Kersfees is die tyd van seën, geluk, vrede, liefde ... blykbaar ongeag of geloof by mense ter sprake is of nie. Is dit waar? Dit is die een waarheid in verband met Kersfees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57600
2007-12-01
2017-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error