1887

n Die Kerkblad - Evangelieverkondiging in Madagaskar : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Madagaskar is die vierde grootste eiland in die wêreld, met 'n oppervlakte groter as dié van Frankryk en België saam. Dit is 'n wêreld op sy eie in terme van landskappe, diere en plantegroei : Daar vind ons spesies - byvoorbeeld die bekende lemurs - wat nêrens in Afrika of in die ander kontinente voorkom nie. Madagaskar se bevolking groei steeds en volgens skattings sal dit 28 miljoen bereik teen 2025. In lyn met baie ander Afrikalande is die meerderheid mense se lewensverwagting ongeveer 58 jaar (45% van die bevolking is jonger as 15 jaar en slegs 3,2% is ouer as 64 jaar). Ongeveer 75% van die bevolking leef op die drumpel van armoede, met rys as die eiland se basiese stapelvoedsel. Invoere oorskry uitvoere wat hoofsaaklik uit rys, koffie en kakao bestaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3207/EJC57609
2008-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error