1887

n Die Kerkblad - Besoek aan kerke in Korea en Japan : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gedurende September 2007 het prof. Callie Coetzee en ds. Ben Fourie die kerke in Korea en Japan besoek. In Korea het ons onder andere die Sinode van die Koreaanse kerke (Kosin) bygewoon, die Teologiese Skool besoek en besoeke aan kerke in Pusan en Seoul gebring. Dit was wonderlik om soveel bekende gesigte weer raak te loop, veral die oudstudente van Potchefstroom, soos Paul Bae en Yeol Kim en hulle gesinne. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons met vriendelike gasvryheid te bederf.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3207/EJC57611
2008-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error