1887

n Die Kerkblad - Ons is deel van 'n nuwe verbond : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die algemeen sou ons van enige verbond kon praat as 'n ooreenkoms wat God as meerdere party aangaan met 'n persoon of 'n groep persone. Die hart van alle verbonde is die belofte : "Ek sal vir julle 'n God wees, en julle sal vir my 'n volk wees." Binne die konteks van hierdie artikel verwys die begrip "ou verbond" veral na die verbond wat God by Sinai met die volk Israel opgerig het (Eks 24). Let op enkele van die plegtige handelinge wat met die verbondsluiting by Sinai gepaardgegaan het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3207/EJC57621
2008-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error