1887

n Die Kerkblad - 'n Nuwe gebod : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op twee plekke in die Nuwe Testament is daar sprake van 'n nuwe gebod wat aan die gelowiges gegee is. In Johannes 13 : 34 sê Christus aan sy dissipels : "Ek gee julle 'n : julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê". In 1 Johannes 2 : 7-10 skryf die apostel : "Geliefdes, dit is nie 'n nuwe gebod wat ek aan julle voorskrywe nie, maar 'n ou gebod wat julle van die begin af gehad het. Die ou gebod is die boodskap wat julle gehoor het. Tog is dit ook 'n wat ek aan julle voorskrywe. Dat dit werklik so is, is te sien in Jesus en ook in julle, want die duisternis is aan die verbygaan, en die ware lig skyn alreeds. As iemand beweer dat hy in die lig is, maar hy haat sy broer, is hy nog steeds in die duisternis. Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie."

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3207/EJC57622
2008-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error