1887

n Die Kerkblad - Met die nuwe mens beklee : fokusartikel

Volume 110, Issue 3207
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die opdrag om met die nuwe mens beklee te word, kom twee keer in die Bybel voor. Die eerste keer in Efesiërs 4 : 24 en dan ook in Kolossense 3 : 10 (beide in die 1953-vertaling). In Romeine 13 : 14 staan dat die gelowige hom met die Here Jesus Christus moet beklee. Die betekenis van hierdie uitdrukkings kom baie duidelik na vore in die 1983-vertaling vir dieselfde verse.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3207/EJC57623
2008-01-01
2017-06-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error