1887

n Die Kerkblad - Spanning in die kerk : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wie enigsins wyd kennis neem van sake in die kerklike lewe, sal saamstem dat daar weinig kerkgemeenskappe in die wêreld is wat nie een of ander vorm van spanning ervaar nie. So heers daar spanning in die drie gereformeerde kerkgemeenskappe in Nederland met wie ons (GKSA) susterrelasies onderhou, daar heers spanning in die NGK, in die NHKA en daar is ook spanning by ons. Dis 'n feit soos 'n klip : ook by gereformeerde kerkgemeenskappe, ook by hulle wat soveel klem lê op Skrifgesag en Skrifgetrouheid, op die "Skrif alleen", ook by hulle by wie 'n mens dit die minste sou verwag, heers daar erge spanning en skerp meningsverskille oor talle sake.


Hierdie artikel sal te lank word indien die redes vir die spanning opgenoem en ontleed word, maar dit hang in geen geringe mate nie saam met ons Skrifinterpretasie - en met 'n groot stuk individualisme waarvan ons dikwels nie eers bewus is nie (en wat 'n nalatenskap van die modernisme is).
Ons wil by hierdie geleentheid graag die aandag vestig op die van die spanning asook op die daarvan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3207/EJC57628
2008-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error