1887

n Die Kerkblad - Ons toekoms - ons roeping : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Twee gevoelens tipeer die moderne mens, wêreldwyd en in Suid-Afrika: onsekerheid en onveiligheid. Dit is waar dat sommige lande relatief meer veiligheid bied as ander, dat iemand in Nieu-Seeland byvoorbeeld meer veilig voel as in Suid-Afrika. Maar sekerheid en veiligheid is relatiewe begrippe. Die wêreldwye klimaatsverandering en die omvattende omgewingsbesoedeling kan niemand meer ontsnap nie. Uiteindelik bedreig dit alle mense op aarde op alle plekke.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3208/EJC57653
2008-02-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error