1887

n Die Kerkblad - Die Here het gesorg : laastens

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit het gebeur in 1902 tydens die Anglo-Boereoorlog. My ma, Kattie Schutte, is in daardie jaar op 14 Maart op Tweebosch naby die huidige Sannieshof gebore. My oupa en sy seuns was nie tydens die geboorte by die huis nie, omdat hulle op een of ander wyse direk of indirek by die oorlog betrokke was. Sover ek weet, het dit met die geboorte self goed gegaan, ongeag die moeilike omstandighede waaronder dit plaasgevind het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3209/EJC57656
2008-03-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error