1887

n Die Kerkblad - Hervormde Kerk straks weer in kerklike koue weens apartheid : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ekumeniese isolasie kan weer die Hervormde Kerk se voorland wees nadat sy algemene kerkvergadering nie verlede jaar onomwonde op teologiese grond berou oor apartheid getoon het nie, dit nie wou verwerp nie en gevolglik nie daarin geslaag het om daarvan afskeid te neem nie. Tydens hulle Algemene Kerkvergadering in September 2007 is 'n voorstel wat die Hervormde Kerk weer as lid van die WGK sou toelaat, met twee stemme afgestem.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3209/EJC57665
2008-03-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error