1887

n Die Kerkblad - Die skrywer en sy boek : hoe het die Bybel ontstaan? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer 'n storieboek of vakkundige boek gelees en bespreek word, word daar dikwels gevra wie die skrywer is, waarom die boek geskryf is en wat die skrywer se agtergrond was. In die geval van die Boek van alle boeke, die Bybel, gaan dit veel eerder oor die Skrywer (God). Die menslike skrywers van die onderskeie boeke word klein en onbelangrik in vergelyking met die Heilige Gees, wat hulle in diens geneem het en beveel het om sy geopenbaarde Woord op skrif te stel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3209/EJC57671
2008-03-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error