1887

n Die Kerkblad - Wie het besluit dat die 66 boeke in die Bybel moet wees? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Vraag waarmee Christene dikwels gekonfronteer word, is: "Hoe weet julle watter boeke in die Bybel hoort?" Agter hierdie vraag skuil dikwels die aantyging dat dit mense was wat besluit het watter boeke in die Bybel ingesluit moet word. Hierop moet ons 'n duidelike antwoord gereed hê - nie net sodat ons lastige vrae oor die Bybel kan afweer nie, maar veral sodat ons by onsself oor hierdie belangrike geloofsaak duidelikheid kan hê.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3209/EJC57680
2008-03-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error