1887

n Die Kerkblad - Krag krisis : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Krág, dit is 'n sleutelbegrip vir die mense van Afrika. is die strydkreet wat ook baie in Suid-Afrika gehoor word. Sendingkundiges wys daarop dat krag en lewenskrag vir die Afrikaan van lewensbelang is, en dat die motief om lewenskrag te beskerm, te versterk en te vergroot ten grondslag lê aan byna alle praktyke van die Afrikaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3209/EJC57685
2008-03-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error