
Full text loading...
"Verward" is 'n woord wat die 55 Tukkies-eerstejaars goed kon beskryf met hulle aankoms by die Hartebeespoort Kampterrein op 'n snikhete dag aan die begin van Januarie. Nuwe maats, vreemde mense op die bus en 'n kampleier wat alles behalwe vriendelik was, was hierdie groepie se voorland, ten minste tot die spreekwoordelike en fisiese blinddoek van hulle groot, verdwaasde oë weggepluk is.
Article metrics loading...