1887

n Die Kerkblad - Prof. Rikus Fick verwerf doktorsgraad in Dogmageskiedenis : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Prof. Rikus Fick, dosent in Kerk- en Dogmageskiedenis en Latyn, het onlangs die PhD-graad in Dogmageskiedenis verwerf. Die graad word op 16 Mei 2008 aan hom toegeken. Prof. Fick bring in sy proefskrif, "Julianus Pomerius as mistikus: 'n Dogmahistoriese studie", Julianus Pomerius (oorlede in ongeveer 500 nC) as 't ware te voorskyn uit die skaduwee van die grote Augustinus. Hy plaas Pomerius onder die vergrootglas deur die bestudering van sy boek "De vita contemplativa". Hierdie boek van Pomerius beskryf die ideale van 'n nadenkende en 'n aktiewe lewe en bevat ook 'n bespreking van deugde en ondeugde.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57702
2008-04-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error