1887

n Die Kerkblad - Vir Midrandgemeente is 2008 weer 'n belangrike jaar : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vir elke kerk van die Here is elke jaar, trouens elke dag, van die allergrootste belang, maar dit gebeur selde dat 'n gemeente binne 'n paar jaar twee keer by so 'n beslissende punt kom. Vier jaar gelede, in 2004, het die getal belydende lidmate in die GereformeerdeKerk Midrand gedaal tot slegs 47, met 'n handjievol dooplidmate. Dit het tot gevolg gehad dat daar net 'n paar klein katkisasieklassies was, dat dit finansieel onmoontlik was om 'n predikant te beroep, en dat daar min moontlikhede was vir 'n jeugaksie of vir uitreik met die evangelie. Eredienste is in die destydse pastorie gehou en sommige katkisasieklasse iewers onder 'n boom.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57703
2008-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error