1887

n Die Kerkblad - Feestema : Klein voor God

Volume 110, Issue 3210
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die tema van ons fees moenie 'n banier wees nie. Dit is eerder 'n erkenning. Min woorde, 'n waarheid wat diep binne-in lê. Ons gaan nie feesvier onder die vaandel van enigiets van onsself nie: nie óns geloof, óns dankbaarheid, óns roepingstoewyding nie. Ons gaan maar soos ons is, onvolkome, soms 'n bietjie uitgerafel, selfs verflenter, maar tóg as God se eie-kinders. Met hierdie gesindheid het die tema as 't ware vanself na vore gekom: Klein voor God.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57706
2008-04-01
2017-03-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error