1887

n Die Kerkblad - Groot oes - min arbeiders : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die jongste verlede is daar baie gepraat en geskryf oor die groeiende tekort aan predikante in die GKSA. Afgesien van ons sendingtaak, is die werk in gemeentes baie (die oes groot), en die arbeiders (spesifiek persone voltyds geroep as Woordbedienaars) min. In 'n vorige uitgawe van Die Kerkblad gee ds. Peet Coetzee 'n beeld van hoe groot die tekort is, en lewer hy 'n pleidooi dat meer persone hulle vir teologiese studie aanmeld.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57709
2008-04-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error