1887

n Die Kerkblad - Die bedieningsopset in Nieu-Seeland en Suid-Afrika : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was vir my sekerlik een van die wonderlikste en geestelik versterkende ervarings in my lewe om deel van die (RCNZ) vir ongeveer vyf jaar lank te kon wees. Daarvoor dank ek die Here alleen. Ek maak nie met hierdie artikel daarop aanspraak dat ek kennis van die kerklike lewe van ál die kerke oorsee het nie, maar wel van een van ons pragtige susterskerke in die Land van die Lang Wit Wolk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57712
2008-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error