1887

n Die Kerkblad - Oos wes, tuis bes! : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vliegtuig begin stadig daal en gooi 'n wye draai in die rigting van Wellington (Nieu-Seeland) se lughawe. Ek en my dogter, Marcelle, rek ons nekke om 'n eerste blik van ons nuwe tuiste deur die nou venstertjie te kry, maar die Land van die Lang Wit Wolk lê netjies bedek onder laasgenoemde. Skielik breek die wolke en ons kry 'n vinnig kykie van digbewoude klowe wat uit 'n swart see opstyg. "Haai, Ma, dit lyk nes Jurassic Park!" laat Marcelle hoor.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57713
2008-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error