1887

n Die Kerkblad - Hoe ervaar en verwerk ouers die emigrasie van kinders? : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Tien, twintig jaar gelede kon die verwysing na "my dogter in Londen" of "my seun in Kanada" dalk vernaam geklink het. Vandag is daar min gesinne wat nie iemand in die vreemde het nie. Daar lê dikwels weemoed en verlange agter die vertelling hoe dit met die afwesige(s) gaan.


In (8 Februarie 2008, p. 21) berig Marida Fitzpatrick dat daar 'n ongekende vlaag Suid-Afrikaners is wat wil emigreer. Januarie se syfers "oortref die 1993-'94 uittog ver". Misdaad, regstellende aksie, korrupsie in die regering en politieke onsekerheid word as hoofredes genoem. Die kragkrisis is "die laaste strooi".

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57714
2008-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error