1887

n Die Kerkblad - Die Redakteur gesels met ... dr. Carien Lion-Cachet

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Carien Venter ontvang die graad MB ChBb (1984) van die Universiteit van Pretoria. Na die voltooing van haar huisdoktersjaar aan Paardekraal Leratong Hospitaal in 1985, is sy getroud met Jan Lion-Cachet. In 1987 voltooi sy 'n Diploma in Kindergeneeskunde aan die Kollege van Geneeskunde(SA). Tydens Jan se bedieningstydperk op Venterstad voltooi sy die graad M Prax Med (1991) terwyl sy ook huisdokter op die dorp is. Hulle dogters Allien en Wiida is dan ook beide gebore terwyl hulle daar woonagtig was. Weens Jan se loopbaan as predikant beklee sy waar hulle heen gaan die beroep van gesinsgeneeskundige, onder andere in Port Elizabeth en Waikanae (Nieu Seeland). In 2006 word Jan beroep na die Gerefomeerde Kerk Klerksdorp. Sy is tans betrokke by navorsingsprojekte oor MIV / vigs en tuberkulose.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57717
2008-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error