1887

n Die Kerkblad - Emigrasie - realiteite en perspektief - : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die emigrasie van baie Suid-Afrikaners is reeds 'n vasstaande realiteit. Ons weet dit almal en heelwat word daaroor geskryf. Dis moeilik om statistieke te gee van hoeveel mense reeds vertrek het, waarheen hulle vertrek het, of dit in momentum toeneem en watter persentasie dalk tydelik vertrek en wie reeds terug is. Ons weet van groot groepe Afrikaners (Suid-Afrikaners) in Australiƫ en Nieu-Seeland, in Kanada en in die VSA, van heelwat in Groot Brittanje en elders in Europa, veral in Nederland (dikwels gebore Nederlanders wat teruggekeer het). Ons weet ook dat gesprekke oor emigrasie onder heelwat jonger mense inderdaad aan die toeneem is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57718
2008-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error