1887

n Die Kerkblad - Nasionale skole-eed? : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is die afgelope tyd van alle kante gekyk na en geskryf oor die voorgestelde eed van getrouheid wat skoolleerlinge eersdaags sal moet aflê.


Tans is hierdie eed in 'n konsepfase en die plan is dat dit eers deur die onderwysdepartement gefinaliseer sal word nadat insette van die publiek ontvang is. Die doelwit is onder andere om die waardes van die Grondwet by kinders tuis te bring.
Dit is byna onvermydelik dat daar voor- en teenstanders van so 'n eed sou wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57719
2008-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error