1887

n Die Kerkblad - 'n Fotobeeld van God se almag : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Prof. Ben de Klerk het op 'n gegewe dag in 'n preek die opmerking gemaak dat daar 'n duidelike verskil is tussen iets wat God geskep het en iets wat deur die mens gemaak is. Hierdie verskil kan gesien word as voorwerpe onder mikroskope bestudeer word. By mensgemaakte voorwerpe word die onvolmaakte blootgelê, terwyl by voorwerpe wat deur God geskape is, die volmaakte al hoe meer gesien kan word namate 'n mens die voorwerpe al hoe meer vergroot.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3211/EJC57736
2008-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error