1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... oudregter Kees van Dijkhorst : redakteursgesprek

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Kees van Dijkhorst het die BA- en LLB-graad, beide met lof, aan die Universiteit van Pretoria ontvang (in 1954 en 1956 onderskeidelik). Hy het vir 'n kort tydperk as prokureur en notaris gewerk. In 1960 het hy advokaat geword, en in Pretoria gedien. In 1974 het hy senior advokaat geword. Hy het vir 'n tyd lank op die Pretoriase Balieraad gedien, drie jaar as voorsitter.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3211/EJC57745
2008-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error