1887

n Die Kerkblad - Afrikaanse gelowiges geroep om saam te staan : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Brandpunt-rubriek in van April 2008 sluit af met die wekroep: "Die tyd het beslis aangebreek dat ons Afrikaanse gelowiges in besonder met die kragte en magte en ervaring wat ons tot ons beskikking het, effektief meehelp aan die effektiewe verandering en verbetering van ons totale omstandighede." Dit is nie die eerste keer dat Afrikaanse (en Afrikaner-)gelowiges hiertoe opgeroep word nie. Maar tot dusver het daar niks van gekom nie. Baie redes kan daarvoor aangevoer word. Waarskynlik een van die belangrikste redes is ons gebrek aan samewerking. Dit lei tot die vraag: Waarom is dit so? Waarom lyk dit of ons Afrikaners of dan "Afrikaanses" onsself maar net nie sover kan kry om saam te staan nie?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3211/EJC57746
2008-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error