1887

n Die Kerkblad - Wat is Maas se mening werd? : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is duidelik dat Deon Maas 'n voorliefde het vir die onderwerp Satanisme. Vroeër vanjaar het hy 'n artikel hieroor in die weekblad geskryf wat soveel teenreaksie opgeroep het dat hy daarmee sy skryfbeurt in verbeur het. Tydens sy weeklikse radioprogram, het hy op 26 Maart tydens die Kunstefees op Oudtshoorn (KKNK) weer dieselfde onderwerp aan die orde gestel. En weer was daar sowel uit die gehoor as van die kant van inbellers hewige reaksie - hoewel dit nie aan enkele ondersteuners ontbreek het nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3211/EJC57747
2008-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error