- Home
- A-Z Publications
- Die Kerkblad
- Previous Issues
- Volume 110, Issue 3211, 2008
Die Kerkblad - Volume 110, Issue 3211, May 2008
Volumes & issues
-
Volume 120 (2018)
-
Volume 119 ([2017, 2018])
-
Volume 119 ([2017, 2018])
-
Volume 118 ([2017, 2015, 2016])
-
Volume 118 ([2017, 2015, 2016])
-
Volume 118 ([2017, 2015, 2016])
-
Volume 117 ([2014, 2015])
-
Volume 117 ([2014, 2015])
-
Volume 116 ([2014, 2013])
-
Volume 116 ([2014, 2013])
-
Volume 115 ([2012, 2013])
-
Volume 115 ([2012, 2013])
-
Volume 114 ([2011, 2012])
-
Volume 114 ([2011, 2012])
-
Volume 113 ([2011, 2010])
-
Volume 113 ([2011, 2010])
-
Volume 112 ([2009, 2010])
-
Volume 112 ([2009, 2010])
-
Volume 111 (2009)
-
Volume 110 ([2007, 2008])
-
Volume 110 ([2007, 2008])
-
Volume 109 ([2006, 2007])
-
Volume 109 ([2006, 2007])
-
Volume 108 ([2005, 2006])
-
Volume 108 ([2005, 2006])
-
Volume 107 ([2005, 2004])
-
Volume 107 ([2005, 2004])
-
Volume 106 ([2003, 2004])
-
Volume 106 ([2003, 2004])
-
Volume 105 ([2003, 2002])
-
Volume 105 ([2003, 2002])
Volume 110, Issue 3211, May 2008
-
In dankbare herinnering aan ... ds. Kobus van Tonder
Author Attie VenterSource: Die Kerkblad 110 (2008)More LessDs. Jacobus Machiel van Tonder is in sy ouerhuis gebore te Pretoria op 7 Julie 1955. Nadat hy matrikuleer in 1974 aan die Hoërskool Hendrik Verwoerd, doen hy sy Weermagopleiding in 1975 en 1976 en in 1977 is hy eerstejaar teologiese student.
-
Boodskap duideliker in nuwe Bybel vir Dowes : van oraloor
Author Pieter BingleSource: Die Kerkblad 110 (2008)More LessWaarom is jy bedruk? Nee, eerder, hoekom is jou mond dik? Só maak die nuwe Afrikaanse Bybel vir Dowes (ABD) Genesis 4:6 duideliker en makliker verstaanbaar. In die Nuwe Afrikaanse Vertaling van 1983 vra die Here vir Kain: "Waarom is jy kwaad? Waarom is jy bedruk?" Maar in die ABD vra die Here: "Hoekom is jy kwaad en hoekom is jou mond dik?"
-
Voltallige Klassis van Gereformeerde Kerke Sentraal Oos-Rand vergader : van oraloor
Source: Die Kerkblad 110 (2008)More LessAs uitvloeisel van die eenwording van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, het die volle Klassis Sentraal Oos-Rand / Central East Rand op Donderdag 13 Maart te Boksburg vergader.
-
Briewe van ons lesers
Source: Die Kerkblad 110 (2008)More LessVerassing as heidense gebruik
Jesus se opstanding
Kritiek op kerke
Kortliks
-
op die kerkwerf
Source: Die Kerkblad 110, pp 52 –53 (2008)More LessDie Geref. Kerk Potchefstroom-Noord het op 17 Februarie 2008 besluit om ds. Dongoh Shin los te maak van hierdie gemeente, met die oog op die aanvaarding van 'n beroep na die Geref. Kerk Makolokwe. Die bede is dat die Here hom ryklik sal seën in die kerk waar hy nou gaan dien.
-
Lief en leed
Source: Die Kerkblad 110 (2008)More LessJan Jurie du Preez: 17 Junie 1942 - 22 Januarie 2008
JC Strydom: 4 April 1932 - 14 Mei 1993
-
Afsterwe - Prof. Peet Coetzee
Source: Die Kerkblad 110 (2008)More LessHierdie uitgawe van Die Kerkblad was feitlik persklaar toe ons van die afsterwe van prof. PJ (Peet) Coetzee op die geseënde ouderdom van oor die 91 verneem.
-
Kleinadvertensies
Source: Die Kerkblad 110, pp 54 –57 (2008)More LessVolledige besonderhede is by bostaande adres beskikbaar.
-
Lewe (ge)herfinansier uit die genadebank van God! : laastens
Source: Die Kerkblad 110 (2008)More LessEk skryf vandag 'n brief uit my studeerkamer hier in die hoofstad van die wye wêreld (Windhoek). Die brief se woorde is hart-woorde, want dit is deur my hart geformuleer.