1887

n Die Kerkblad - Waarmee is God besig ... en hoe raak dit ons besigwees? : die verhouding wederkoms en uitdra van die evangelie : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Matteus 24 is Jesus besig om vir oulaas die tempel in Jerusalem te verlaat. Die dissipels wil nog met 'n terugblik sy aandag vir 'n oomblik op die indrukwekkendheid van die tempelkompleks vestig, maar Hy verseker hulle dadelik dat niks daarvan gaan oorbly nie. Alles gaan uiteindelik vernietig word. 'n Nostalgiese terugkyk deug nie nou nie, want die tyd wat nou op hande is, is nie 'n tyd vir geestelike monumente bou of instandhou nie, maar 'n tyd waarin hulle daarop sal moet fokus om hulle geestelike momentum te behou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3212/EJC57770
2008-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error