1887

n Die Kerkblad - Wag met afwagting : fokusartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Here het reeds drie keer na hierdie aarde gekom. Die eerste koms was met die skepping van alle dinge. Die tweede koms het plaasgevind met die geboorte van ons verlosser, die Here Jesus. Die derde koms - op Pinksterdag - het gepaardgegaan met iets soos vlamme wat op mense se koppe verskyn het en met verstaanbare tale waarin hulle gepraat het. Die vierde en laaste koms, waarna ons as gelowiges uitsien, is die wederkoms van ons Here Jesus Christus.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3212/EJC57772
2008-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error