1887

n Die Kerkblad - Hoe dink ons oor God? : die soewereiniteit van God : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In Romeine 9 het Paulus werklik by diep lewensvrae gekom. By ernstige vrae. Dit gaan oor wie God is en oor wie die mens nou eintlik is. Natuurlik skryf hy binne 'n bepaalde konteks. In Romeine 9-11 gaan dit veral oor die Jode; oor die geskiedenis van Israel en oor die ware Israel. Maar dit gaan ook oor u en my en oor ons worstelinge om te verstaan Wie God is en oor hoe Hy werk.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3212/EJC57784
2008-06-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error