1887

n Die Kerkblad - Lief en leed

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Briel: Dolf en Marie Briel, Brits - 7 Junie 2008. Baie geluk met die 50ste herdenking van julle troudag! Ons is saam met julle dankbaar vir 50 goue jare van genade en geluk. Mag die Here julle seën met vele jare van goeie gesondheid, groot vreugde en sy liefdevolle genade. Psalm 20:4 (berymd): "Mag Hy, die ryke God, u gee al wat u hart verlang! Vervulling van wat u beraam, mag u die guns ontvang!" Van: Julle kinders, kleinkinders en 1 agterkleinkind; asook broers en susters en die hele Brielfamilie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3213/EJC57788
2008-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error